Toorkombuis

Proe die betowering
  • Tuis
  • Blog
  • Resepte
  • English
  • winkelrak
  • Karen Hart
  • Kontak
    • Louisiana Hot Sauce

      Ek hou nie van bekbrand-mengsels nie, maar vir hierdie ene, Louisiana Hot Sauce, sal ek beslis plek maak in my koskas. Hierdie sous, wat al sedert 1928 op tafels in Amerika pryk, is nou vir die eerste keer hier by ons beskikbaar. Dis by verre nie so warm soos Tabasco nie en gee ‘n heerlike diepte van smaak. Ek het dit op doodgewone roereier probeer, saam met slaptjips en saam met varkworsies. Elke keer het dit nie oordonder nie, maar nuwe diepte aan die verskillende smaakprofiele gegee.  Volgende keer, wanneer ek my befaamde braaivleissous maak, gaan ek beslis ‘n paar druppels van Louisiana by my toormengsel voeg. Dis net daardie geheime bestanddeel wat dit nog kortkom.

      Louisiana Hot Sauce kry beslis Toorkombuis se Swart Kat-stempel van goedkeuring.

      Lees verder →

    • Onlangse inskrywings

      • Sonsoekers en perdeblombrood
      • Louisiana Hot Sauce
      • Eureka Mills se vetkoek-mengsel
      • Marmite-koek vir die onthou
      • Ouma se Oornag-rosyntjiebrood
    • English recipes

      Click here to view English recipes.
    • Kombuiswenke

      Klik hier vir Karen se Kombuiswenke

© Karen Hart & Toorkombuis 2025 Alle Regte Voorbehou. Geskep deur Lightspeed Digital Media.

http://toorkombuis.co.za/wp-content/themes/handmade-two