Van die fliektonele wat my die lekkerste kielie, is diƩ van No Reservations wat tussen Kate (Catherine Zeta Jones) en haar sielkundige afspeel. (Eintlik hou ek meer van die oorspronklike Duitse prent, Bella Martha, maar die Hollywood-weergawe het my glad nie teleurgestel nie.)