Toorkombuis

Proe die betowering
  • Tuis
  • Blog
  • Resepte
  • English
  • winkelrak
  • Karen Hart
  • Kontak
    • Die lewe is wreed

      Die wêreld daar buite is baie hard en wreed.

      Lees verder →

    • Sjef Sagrys

      Ek het nog nie baie oor die liewe Sjef Sagrys geskryf nie. Dis eintlik oor ek so ‘n bietjie bang is dat ek soos ‘n betottelde katma almal doodverveel met honderde inskrywings oor die slimste en mooiste kat in die wêreld.

      Lees verder →

    • Die eenvoud van dinge

      Vir enigeen wat ‘n passie vir kos en kook het, is hierdie paradys-tyd.  Honderde kos-tydskrifte, kookboeke, die internet met sy bloggers en blaaie en ‘n hele klompie TV-kanale wat uitsluitlik daarop gemik is om hierdie honger te voed.

      Lees verder →

    • Drome . . .

      ‘n Maandagskind gebore onder die sterreteken Vis  —  tegelyk ‘n straf én ‘n seën. Want dit beteken dat ek na ‘n leeftyd van eweveel vreugdes en ontnugterings steeds in sprokies glo.

      Lees verder →

    • Afskeid

      My hart is ‘n bietjie seer en ek rou. Maar dis ‘n oop wond en skoon, nie ‘n etterige affêre wat sweer en kloppend dreig om in ‘n vulkaan van vuil oop te bars nie.

      Lees verder →

    • ‘n Spesiale ontmoeting

      Ek het hulle ook by die mark leer ken. Soms op ‘n Saterdag het hulle lekker informeel daar kom rondslenter, twee manne in hul middeljare –

      Lees verder →

    • ‘n Kersfeessprokie

      Sy was een van my eerste kombuishekse. Ek het haar by my dierbare kluisenaarsvriend gekry.

      Lees verder →

    • Miesies Larrabee en die goud-in-die-mond-roomys

      Dit het alles begin as  ʼn grappie. Heel moontlik het die uitreiking van die nuwe weergawe van die rolprent Sabrina my pa weer laat onthou. Hy was dol oor die oue met Audrey Hepburn, maar het gou voor Julia Ormond geswig. 

      Lees verder →

    • Die verhaal van ‘n swart gat en twee katte

      Die skok en hartseer ná Cleo se dood was erg. Niks kon my voorberei op die groot, swart gat nie.

      Lees verder →

    • Juffrou Berta se boeke

      Ek vrek oor kookboeke — en ek het letterlik duisende van die goed. Maar dit maak nie saak hoe vinnig hulle aanwas nie — ek onthou die storie agter elkeen, waar elkeen vandaan kom en wat of wie my geinspireer het om dit te koop (of by wie ek dit present gekry het!

      Lees verder →

    • Page 2 of 6
    • Onlangse inskrywings

      • Sonsoekers en perdeblombrood
      • Louisiana Hot Sauce
      • Eureka Mills se vetkoek-mengsel
      • Marmite-koek vir die onthou
      • Ouma se Oornag-rosyntjiebrood
    • English recipes

      Click here to view English recipes.
    • Kombuiswenke

      Klik hier vir Karen se Kombuiswenke

© Karen Hart & Toorkombuis 2026 Alle Regte Voorbehou. Geskep deur Lightspeed Digital Media.

https://toorkombuis.co.za/wp-content/themes/handmade-two