Toorkombuis

Proe die betowering
  • Tuis
  • Blog
  • Resepte
  • English
  • winkelrak
  • Karen Hart
  • Kontak
    • Sê ja vir ertjiesop

      Wanneer ek aan ertjiesop dink, onthou ek laatnagte kuier van my jongdae. Sommer heelnag deur. En dan, in die vroeë oggendure, as die hongerpyne begin knaag, was die lekkerste lekker daai bakkie ertjiesop by die deurnag-kuierplek in Langstraat.

      Lees verder →

    • Winning with potatoes

      I would love to win with the Hot Potato Blogger Challenge because  . . . I promised Maswazi and Zuki, my trusted helpers in my Toorkombuis (Magic Kitchen) that I will take them for a super steak lunch at a restaurant of their choice when I receive the prize money.

      Lees verder →

    • Soete inval — koejawels, koejawels, koejawels

      Dit reën koejawels hier by my – wittes en pienkes. Elke oggend loop ek  die tuin in en steier terug met ‘n mandjievol.

      Lees verder →

    • My life with Maswazi – part 2

      It has now been more than a year ago since this strangely innocent and naïve young Xhosa man has moved in with me.

      Lees verder →

    • Nazeem se kabeljou

      Van die fliektonele wat my die lekkerste kielie, is dié van No Reservations wat tussen Kate (Catherine Zeta Jones) en haar sielkundige afspeel. (Eintlik hou ek meer van die oorspronklike Duitse prent, Bella Martha, maar die Hollywood-weergawe het my glad nie teleurgestel nie.)

      Lees verder →

    • Pappot van verlang

      Ek is nie regtig ‘n ontbyt-mens nie. Gee vir my ‘n paar lekker koppies koffie en ek is doodgelukkig. Eers hier teen elfuur begin my lyf vra na meer.

      Lees verder →

    • Koningskos met ‘n klankie

      Ek was eerstejaar en Dingetjie vierdejaar toe ek in dieselfde universiteitskoshuis as sy beland het. Sy was pragtig – heuplengte blonde hare, klein, fyn en petite, met rondings op al die regte plekke. Sy het nie juis ‘n tekort aan manlike bewonderaars gehad nie en was feitlik elke aand saam met ‘n ander ou uit.

      Lees verder →

    • Onvergeetlike kerrie

      Ek het grootgeword met winkelkerriepoeier.

      Lees verder →

    • Teer-en-veer — ‘n ongewone hoendermarinade

      Dit was ‘n doodgewone dag in die lewe van klein Anthony di Stasio.

      Lees verder →

    • Marktafel van drome

      Eendag as ek groot is . . . gaan ek bak vir ‘n tafel by die mark. So het ek gedroom. Selfs ná ek vyftig geword het – en na jare van kook en bak, het ek soos ‘n klein dogtertjie gevoel wat per ongeluk in haar ma se kombuis beland het. En steeds gedroom van eendag . . .

      Lees verder →

    • Page 3 of 6
    • Onlangse inskrywings

      • Sonsoekers en perdeblombrood
      • Louisiana Hot Sauce
      • Eureka Mills se vetkoek-mengsel
      • Marmite-koek vir die onthou
      • Ouma se Oornag-rosyntjiebrood
    • English recipes

      Click here to view English recipes.
    • Kombuiswenke

      Klik hier vir Karen se Kombuiswenke

© Karen Hart & Toorkombuis 2026 Alle Regte Voorbehou. Geskep deur Lightspeed Digital Media.

https://toorkombuis.co.za/wp-content/themes/handmade-two